UITSLAE!




Fotos

Wat krieket kopskerms betref is australia op die oomblik die land wat die mees gevorderste is. Soos jy kan sien in die foto is die koskerm baie bekermend om die gesig deel voor en die ventalasie wat uitstekend is wat dit baie gerieflik maak om me te kolf.
Een van die beste toerusting waarme jy vandag kan kolf is die kookaburra reeks. Dit verskaf baie gemaklikheid en is bitter lig. Kooka se skutte is aangewys aan die wereldse bekendse mn mees gebruikste skutte.





Jimmy Cook word beskryf as een van die wereldse beste opening kolfers. Op die foto kan jy sien dat hy goeie beskerming dra nie net op sy bene nie maar reg oor sy hele lyf om hom goeg te kan beskerm.


































Basiese Toerusting

Basiese toerusting sodra jy met krieket begin:

1) Jou belangrikste item in jou krieketsak is jou ballbox,omdat dit die belangrikste werk verrig, deur jou toekoms te beskerm.

2) Krieket kolf

3) Ordentelike krieket klere

4) Krieket skoene wat jou voete gaan ondersteun

5) Krieket skutte

6) Sodra jy in die hoerskool kom is n helmett baie belangrik, omdat jy vinniger bowlers kry.